Dirk Blocker

Dirk Blocker
Geboortenaam Dennis Dirk Blocker
Geboorte 31 Julie, 1957
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dirk Blocker (31 Julie, 1957 - ) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Poltergeist (1982), Starman (1984), en Prince of Darkness (1987), en in die televisiereeks Brooklyn Nine-Nine (2013). Sy vader is Dan Blocker.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy